PAYMENT OPTIONS

BETALINGSOPSIES

Alle inskrywings is onderworpe aan die administrasie fooi. Dit is ‘n eenmalige fooi wat betaal moet word ongeag wanneer u kind
inskryf deur die jaar. Die administrasie fooi sluit in ‘n verslag  (Julie & November), sertifikaat (November) en ‘n geskenk  wanneer u inskryf.

Kontak gerus die Hoofkantoor vir die fooie en die bank besonderhede
TEL: 018 011 3414
E-POS : rinico@rinico.co.za

• Ons verkies internetbetalings of direkte depositos (buite die bank by die OTM Masjien) met u kind se naam, van en skool as verwysing, andersins kontant • Fooie is VOORUITBETAALBAAR voor die 7de van elke maand.

PAYMENT OPTIONS

All entries are subject to this admission fee. This is a once-off payment irrespective of what time of the year your child enrols. The
admission fee includes progress reports (July & November), certificate (November) and a gift when you enroll.

Please contact Head Office for fees and banking details
TEL : 018 011 3414
E-MAIL: rinico@rinico.co.za

• We prefer internet payments or direct deposits (outside the bank at the ATM machine), use your child’s name, surname and school as reference,
otherwise cash • Fees are payable in ADVANCE before the 7th of each month.